30 Julie 2024
Lukas 10:1-16
Jesus stuur ñ reklame span uit.
Sy strategie was om Sy dissipels twee twee uit te stuur na al die dorpe en plekke wat Hy nog graag sou wou besoek en by kom preek.
So in hierdie antieke tyd se afwesigheid van sosiale media en enige ander vorm van media het Jesus hierdie manne uitgestuur om mense te begin vertel wie Christus is en om ook ondersoek in te stel na watter dorpe ontvanklik vir Sy boodskap en besoek sou wees en watter nie!
Hy stel egter hierdie manne gerus met dit wat elkeen van ons moet weet wat ook met Sy boodskap die wêreld in gestuur is:
“Wie na julle luister, luister na My; wie vir julle verwerp, verwerp My; en wie My verwerp, verwerp Hom wat My gestuur het.”
LUKAS 10:16 AFR83
Here, dankie dat U ons stuur vandag ook, die wêreld in om van U te vertel!
U is die Hoop vir die wêreld!

Archive
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
February
1 Februarie 20252 Februarie 202531 Januarie 20253 Februarie 20254 Februarie 20255 Februarie 20256 Februarie 20258 Februarie 20257 Februarie 20259 Februarie 202510 Februarie 202511 Februarie 202512 Februarie 202513 Februarie 202514 Februarie 202515 Februarie 202516 Februarie 202517 Februarie 202518 Februarie 202519 Februarie 202520 Februarie 202521 Februarie 202522 Februarie 2025
2024
January
2 Januarie 20243 Januarie 20244 Januarie 20245 Januarie 20246 Januarie 20247 Januarie 20248 Januarie 20249 Januarie 202410 Januarie 202411 Januarie 202412 Januarie 202413 Januarie 202414 Januarie 202415 Januarie 202416 Januarie 202417 Januarie 202418 Januarie 202419 Januarie 202420 Januarie 202421 Januarie 202422 Januarie 202423 Januarie 202424 Januarie 202425 Januarie 202426 Januarie 202428 Januarie 202427 Januarie 202429 Januarie 202430 Januarie 202431 Januarie 20241 Februarie 2024
February