31 Julie 2024

Psalm 29

Kom ons besing die grootheid van die Here saam met die hele skepping!!
Kom ons loof soos die donderweer bulder en die waters sag kabbel!!
Vir Dawid het die hele natuur die Here se Wonderbare krag uit gejubel!
Kom ons sien Hom orals raak en Jubel in Hom!

“Die Here sal sy volk sterkte gee, die Here sal sy volk seën met vrede.”
‭‭PSALMS‬ ‭29‬:‭11‬ ‭AFR53‬‬

Here, ons kies vandag om U te loof soos elke voëltjie wat U lof besing!
U is Lofwaardig!!!

Archive