03 Augustus 2024

Psalm 31

U is my God!!!!

Hy red ons in nood.
In tye van absolute “dood” is Sy genade daar.

“Wees dus sterk en hou goeie moed, julle almal wat julle vertroue in die Here stel.”
‭‭PSALMS‬ ‭31‬:‭25‬ ‭AFR83‬‬

Here, wees my genadig!
U is my God!

Archive