04 Augustus 2024

Psalm 32

Dawid het so goed verstaan hoe werk genade!
Die Here vergewe ñ berouvolle hart!!

Al het Dawid nie die bloed van Jesus gehad om hom op te beroep nie, het hy steeds verstaan dit gaan oor opregte belydenis van ons sonde.

Here, ons bely voor U en vra om genade!
U is Genade!!

Archive