06 Augustus 2024
Dinsdag 6 Aug
Psalm 33
Die God van die heelal het gekies om ons te kom red en toe deur Sy Gees in ons wedergebore harte te kom woon.
Psalms 33:3, 6, 21-22 DB
[3] Kom sing ’n lied met splinternuwe woorde! Juig oor Hom. Eer Hom! Sing en maak musiek uit julle hart uit!
[6] Deur net ’n woord te sê het die Here die blou hemelkoepel gemaak. Al die sterre, planete, mane en sonne het deur sy krag ontstaan.
[21] Omdat ons op Hom vertrou, maak Hy ons lewe vol met blydskap. Hy is totaal anders as mense. [22] Ons vra dat U ons altyd sal liefhê, Here. Ons kyk elke dag op na U.
Vader, ons kies vandag om die Naam van Jesus groot te maak bo alle name. Wanneer ons JESUS oplig trek Hy mense nader na Hom. Ons sing ń splinternuwe lied oor U goedheid en U Almag. U spreek een woord en die heelal kom tot stand.
U maak ons vol met blydskap. Ons kies om U altyd lief te hê!
U is goed! U is God!
U is IN my! U is my Vader!

Archive
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
February
1 Februarie 20252 Februarie 202531 Januarie 20253 Februarie 20254 Februarie 20255 Februarie 20256 Februarie 20258 Februarie 20257 Februarie 20259 Februarie 202510 Februarie 202511 Februarie 202512 Februarie 202513 Februarie 202514 Februarie 202515 Februarie 202516 Februarie 202517 Februarie 202518 Februarie 202519 Februarie 202520 Februarie 202521 Februarie 202522 Februarie 2025
2024
January
2 Januarie 20243 Januarie 20244 Januarie 20245 Januarie 20246 Januarie 20247 Januarie 20248 Januarie 20249 Januarie 202410 Januarie 202411 Januarie 202412 Januarie 202413 Januarie 202414 Januarie 202415 Januarie 202416 Januarie 202417 Januarie 202418 Januarie 202419 Januarie 202420 Januarie 202421 Januarie 202422 Januarie 202423 Januarie 202424 Januarie 202425 Januarie 202426 Januarie 202428 Januarie 202427 Januarie 202429 Januarie 202430 Januarie 202431 Januarie 20241 Februarie 2024
February