8 Augustus 2024



Lukas 10:38-42

Jesus kuier by Martha en Maria.
Martha, in haar frustrasie omdat Maria by Jesus se voete sit en na Hom luister, mis die geleentheid om in Sy teenwoordigheid geestelike kos van haar Meester en Redder te kry.

Here, ek kies vandag om dit eerste prioriteit te maak in my dag om intieme tyd by U voete te spandeer.

U is die 'Lover of my soul'!

Archive