10 Augustus 2024

Psalm 36

Alles begin en val by die vrees vir die Here!!

As ons Hom nie eer en vrees nie dink ons dat ons onregverdighede reg is.
Maar, as ons Hom soek sien ons die perspektief in wat ons doen en dink en word die Here ons maatstaf van wat reg en verkeerd is:

“Want by U is die fontein van die lewe; in u lig sien ons die lig.”
‭‭PSALMS‬ ‭36‬:‭10‬ ‭AFR53‬‬

Here, help ons om waarlik te lewe deur in U Lig te wandel!
U is die Lig vir die Wêreld!!

Archive