15 Augustus 2024

Psalm 39

Dawid besef wat ek en jy MOET weet:
Ek moet stil bly en die Here toelaat om vir my te baklei!

My dae, probeerslae en redenasies lei tot niks, maar die Here is die Een wat alles laat sin maak.
As ek stil word en Hom laat praat en beweeg sal Hy vir my veg!

Here, sit asb ñ wag voor my mond!
U is die Een wat my vrymaak en los kry!

Archive