18 Augustus 2024

Psalm 41

“Dit weet ek: U het my lief…”
Dawid besef dat ten spyte van siekte en slegte omstandighede, die Here steeds genadig is met die wat Hy liefhet.
Al beplan hulle vyande nog slegter goed teen hulle, sal die Here hulle uithelp!

“Aan die Here, die God van Israel, kom die lof toe tot in die allerverste toekoms. Amen, ja, amen.”
‭‭PSALMS‬ ‭41‬:‭14‬ ‭AFR83‬‬

Here, dankie dat U ons bly help! Dit is net genade!
U is ons ReddendeKrag!

Archive