21 Augustus 2024

Psalm 43

Hoekom twyfel jy nog??
God sal jou help!
Hy sal jou red!!

“Stuur U lig en U waarheid; laat dié my lei; laat dié my bring na U heilige berg en na U woninge,”
‭‭PSALMS‬ ‭43‬:‭3‬ ‭AFR53‬‬

Sy Lig spreek van die Heilige Gees wat ons van binne af leiding gee!
En Sy Waarheid is Sy Woord. Hy openbaar Homself deur Sy Woord aan ons!

Here, dankie dat U die Woord is en onder ons kom woon het om Uself as die Lig van die lewe te openbaar!

U is Lig en Waarheid!

Archive