22 Augustus 2024

Psalm 44

 Net die Here kan ons red!
Hier sing die volk oor moeilike tye.
Tye van verdrukking en erge verlies, tye wat Israel oorloë verloor en dit voel of die Here Sy rug op hulle gedraai het.

Nogtans, sing hulle, sal Hy ons God bly in wie ons vertrou.

“Help ons, Here! Red ons omdat U ons liefhet.”
‭‭Psalms‬ ‭44‬:‭27‬ ‭DB
U is die Troue God!

Archive