24 Augustus 2024

Psalm 45

“en as die Koning U skoonheid begeer — want Hy is U Heer — buig u dan voor Hom neer.”
‭‭PSALMS‬ ‭45‬:‭12‬ ‭AFR53‬‬

Die Koragiete skryf en sing die liefdeslied oor ñ koning en sy bruid, maar vir ons is dit oor ons Koning en Bruidegom Jesus wat ons, die Bruid, soek en deel van Sy Koninkryk wil maak.

Ons Messias pas in die beeld van oorwinnende Koning wat heerlik en mooi is.

Here, dankie dat U ons lief het en na ons soek!
Ons wil met U trou en by U wees, deel van U oorwinnende, mooi Koninkryk!!
U is ons Messias-Koning

Archive