25 Augustus 2024

Psalm 46

“Die Here van die leërskare is met ons; die God van Jakob is 'n rotsvesting vir ons. Sela.”
‭‭PSALMS‬ ‭46‬:‭12‬&8 ‭AFR53‬‬

Die perspektief wat ek en jy in moeilike tye moet hê is:
God is Almagtig en steeds in beheer van alles op aarde!
Hy regeer ook nog oor elke regering en president!
Hy bly in beheer ook in jou lewe al voel dit rof!
Hy leef!
Hy Regeer!

Here, dankie dat U ons vesting is en ons in U kan wegkruip!
U is ons Sterk Toring!

Archive