27 Augustus 2024

Psalm 47

“Hy kies vir ons ons erfgrond, die trots van Jakob, wat Hy lief het. •Sela”
‭‭Psalms‬ ‭47‬:‭5‬ ‭AFR20‬‬

Die Here sorg vir ons!
Hy is in beheer!
Hy het ons vantevore gehelp (die God van Jakob) dus SAL Hy ons ook nou help!

Daarom Here wil ons U loof!
Ons wil U prys en U naam besing!
Here U is groot en verhewe!
U is die Allerhoogste,
Ontsagwekkend!

Archive