30 Augustus 2024

Psalm 49

Ou testamentiese gelowiges het na die doderyk, Sheol, neergedaal na die paradys gedeelte daarvan terwyl die ander deel was waar die hel nou is.
Die psalm sê dat jou rykdom, jou geld, jou grond, jou nie kan vrywaar van die doderyk nie.
Dit bevestig dat Jesus  almal uit die paradys gedeelte sou kom bevry. (Wat Hy gedoen het tydens Sy 3 dae in die graf. )
Maar, soos ons ook vandag is elkeen se lewe in daardie tyd ook kort en het ons almal se ligaame n verval datum!

Here, dankie dat U ons Lewe kom gee het en dit is ook Ewige lewe!
U is die Lewe!

Archive