31 Augustus 2024

Psalm 50

Die Here soek ons dankbaarheid as offer!
Nie bulle en bloed, of in ons geval: godsdienstige rituele nie!
Hy soek ñ opregte hart by ons in ons aanbidding van Hom!

Ons kan nie dink soos ñ ongeredde onregverdige heiden, dat die Here ok is daarmee dat ons aanhou sonde doen nie!
Hy is nie!
Hy haat sonde en ons  en die wêreld kort Sy verlossingsplan!!
Ons kort Christus!

“Roep My aan in 'n tyd van nood; Ek sal jou red, en jy sal My eer.”
‭‭Psalms‬ ‭50‬:‭15‬ ‭AFR20‬‬

Here, ons wil U eer vir ons redding!
U is God Almagtig en Heilig!

Archive