02 September 2024

Psalm 51

Die Here sal ons weer vergewe en herstel!
So weet Dawid na sy verskriklike sonde!
Ek en jy weet ook die Here is besig met ñ heiligmakings proses in ons en wil ons sondes van vandag vergewe!

“Skep vir my 'n rein hart, o God; en vernuwe 'n regte gees in my binneste.”
‭‭Psalms‬ Psalm 51:‭10‬ ‭CAB23‬‬

Daarom is Dawid se belydenis gebed ook vir jou en my so belangrik!

Here, ons wil skoon voor U staan!
Sal U ons asb bly vegewe en ons herstel.
U is ons Verlosser!

Archive