14 September 2024

Psalm 59

As mense oor jou lieg en jou reputasie skade doen, gee hulle aan die Here oor. Hy sal hulle uitsorteer.
Hy weet wie is reg en wie is verkeerd : Hy sal vir jou baklei!

“Ek sal lofliedere sing om U te eer. God, U is vir my baie goed. U maak my sterk. En ek kruip by U weg. U bly getrou aan my.”
‭‭Psalms‬ ‭59‬:‭18‬

U is my Bevelvoerder!

Archive