18 September 2024

Psalm 62

By die Here is daar Krag (deur Sy Heilige Gees) en Liefde!!

Al is ons lewe net soos 'n asemteug voor die Here, kan ons rus vind by Hom!

As mense teen ons leuens versprei en negatief praat oor ons sal die Rots ons verlos!

Here, dankie dat U 'n toevlugsoord is vir ons. Ons kruip IN U weg!
U is my Rots!!

Archive