20 September 2024

Psalm 63

O God!
U is my God!
Ek smag na U!

Dawid kruip in die woestyn weg, want daar is vyande wat sy lewe soek en leuens oor hom vertel.
Hy vra die Here om met hulle te deel en kom by sy eie lot uit as hy sê:
“U is vir my 'n hulp, en dan juig ek oor die beskerming onder u vleuels. Ek bly altyd naby U, u hand ondersteun my.”
‭‭PSALMS‬ ‭63‬:‭8‬-‭9‬ ‭

Here, dankie dat U ons in U hand vashou!
U is die Koning!

Archive