21 September 2024

Psalm 64

Daar is planne wat mense in die geheim smee.
En daar is God se plan wat volmaak is!
Dawid moedig ons aan om insig te hê en die Here se plan vir ons te soek!
Ons kan ons nie aanhou bekommer oor die komplotte van kwaadwilliges om ons nie! Nee ons vertrou in die Waarheid van die Here se doel met ons!

Here, ons wil van U grootsheid bly getuig en by U toevlug vind.
U is Getrou!

Archive