25 September 2024

Lukas 16:13-18

Nadat Jesus verduidelik het dat 'n mens nie God en Mammon gelyk kan dien nie, het die geldgierige Fariseërs vir Hom gelag.

Jesus sê toe verder:
Die ou testament het tot vervulling gekom en Hy is daar om die Nuwe nuus die Koninkryk van God aan te kondig!
Maar, dit verander nie die wet nie, inteendeel vir die wettiese Fariseërs is die wet nog erger.

Here, dankie dat ons verhouding met U het en U nie dien volgens 'n stel wette nie!
U is ons Liefde!

Archive