26 September 2024

Psalm 67

Mag al die nasies U prys o Here!!
Here mag die Kerk van vandag U naam oor die hele aarde verheerlik en as hulle deur wat hulle doen vir ander volke U goedheid wys, mag volke U dan kom aanbid!

“Mag God ons seën, sodat al die uithoeke van die aarde vir Hom ontsag sal hê.”
‭‭Psalms‬ ‭67‬:‭8‬ ‭

Here, ons roeping is om vir die volke oor al oor van U te vertel!
U is die Vader van die nasies!

Archive