27 September 2024

Psalm 68

Dawid skryf hierdie gedig om die Grootheid van God te beskryf :
Hy besing God as Oorwinnaar, as YHWH, as Vader, as Leier, as Skepper, as die God van Israel, as Almagtige, as die Here van die leërskare (weermagte), as die Een wat in die hemel heers, as Verlosser, as Regter, as Koning, as Bron, as Krag, en as die Een wat gevrees en geprys moet word.

Here, U is aardig om geëer en geprys te word!
U is my God!

Archive