29 September 2024

Psalm 69

Hierdie Messiaanse Psalm van Dawid, verduidelik hoe Jesus moes ly en Vader wel op die ou einde uitkoms gegee het.
Net so sal die Here ons help teen vyande en beskuldigings, en ook teen slegte omstandighede wat ons omring soos vloedwater!

So, wanneer jy deur leuens valslik beskuldig word, en voel asof daar nie asem is in jou benoudhede nie: weet dat die Oorwinnaar en Verlosser by jou is en jou SAL uithelp en red!

Here, dankie dat U lyding nie verniet was nie en dat tot vandag toe beteken dat ons lyding nie verniet is nie!
U is Oppermagtig!

Archive