02 Oktober 2024

Psalm 71

Die Psalmdigter skryf uit 'n hoë ouderdom tot die Here 'n hulp psalm.
Hy besef dis die Here wat by hom was van sy moederskoot af tot nou in sy ou jare, maar steeds steun hy op die Almagtige om hom te beskerm teen slegte omstandighede en mense wat sy ondergang soek.

Here, dankie dat U ons in ons hele lewe help, veral ook as ons oud word!
U is ons Rots en Bergvesting!

Archive