07 Oktober 2024

Lukas 17:20-37

Jesus praat oor Sy wederkoms!
Hy sal eers ly en verwerp word deur die geslag waarin Hy geleef het.
Daarna moet ons uitsien na Sy koms!
Dit sal skielik wees en dit sal omkeerbaar wees!
Soos Lot se vrou en die mense van Noag se tyd sal die skielike koms van die Here bepalend wees en sal ons nie kan of wil vasklou aan die lewe nie!
Die Here beskryf dat Sy koms met 'n wegraping gaan gebeur.
2 sal saam wees en een skielik weg.

Here, ons sien uit na U wederkoms!
Ons sal nie hierdie lewe liewer hĂȘ as die een waarheen U ons saam neem nie!
U is die Opstanding en die Lewe!

Archive