16 Oktober 2024

Lukas 18:18-34

Jesus beklemtoon dat die ewige lewe slegs verkry kan word deur verhouding met Hom!
Om Jesus met alles in en van jou te dien en te aanbid bring ons by lewe, maar soos met die ryk jong man is daar dalk geld of goed wat vir ons belangriker is as Jesus.
Dan mis ons dit!
Selfs nie eers ons ander verhoudings is belangriker as Jesus nie!
Hy het immers Sy lewe doelgerig vir ons afgelê!!

Here, dankie dat U presies geweet het wat U doen toe U op pad was Jerusalem toe! U het U lewe gegee!!
U is ons Offer!

Archive