17 Oktober 2024

Psalm 81

Kom ons loof ook die Here met alles wat ons het in 'n feestyd!

Israel was veronderstel om afgodediens te verwerp en net hulle God (YHWH) te dien!
Maar, hulle het teleurstellend baie keer terug geval in afgodery in.

Here, help ons om ons fokus reg te hou!
Want selfs in ons tyd is daar afgode!
As ons enige iets voor U stel en dit begin 'n ereplek gee in ons lewens, het ons 'n afgod!
U is ons Enigste God!

Archive

 2024