18 Oktober 2024

Psalm 82

Jesus haal die psalm aan in Joh. 10:34.

Uit die konteks sien ons dat die "gode" waarna die psalm verwys, dui op mense met outoriteit wat dit verkeerd gebruik en nie die verdruktes versorg nie.

Here, ons besef die verantwoordelikheid om mense wat swaarkry te help!
U is die Regter!

Archive

 2024