19 Oktober 2024

Lukas 18:35-43

Jesus genees 'n blinde man by Jerigo!
Die blinde het gehoor dis Jesus en het toe klip hard uit geroep :
Seun van Dawid wees my genadig!

Dit het Jesus se aandag getrek en Hom laat vra wat die blinde man wou hê.
Die blinde se antwoord : om te sien!
Jesus spreek genesing oor hom uit en hy sien.

Here, mag ons saam met die blinde en almal wat dit beleef het, U prys!
U is die Wonderwerke!

Archive

 2024