20 Oktober 2024

Psalm 83

Hierdie psalm kon net sowel vandag geskryf wees.
Israel beleef ook aanvalle en komplotte teen hulle vanaf hulle nabye bure en die in die omgewing.
As die Here jou egter in 'n plek sit om daar Sy Naam te verheerlik sal Hy jou beskerm teen jou vyande.

Here, ons bid vir U bo-natuurlike ingrypings en beskerming!
U is ons Eienaar!

Archive

 2024