22 Oktober 2024

Lukas 19:1-10

In Jerigo gaan staan Jesus by wildevyeboom en praat met die kort tollenaar Saggeus.
Jesus besoek toe sy huis, en ten spyte van die publiek se opinie kom die ryk man tot bekering en vergoed hy sy slagoffers van sy skelm dade deur aan hulle geld terug te betaal!

Here, ons besef ware bekering en berou speel uit in herstel en restitusie!
U is die Een wat ons by die naam ken!

Archive