25 Oktober 2024

Lukas 19:11-27

Rentmeesterskap!
Soos in die gelykenis vertrou ons Here aan ons baie toe!
Hy gee ons talente en geleenthede!
Nou moet ons daarmee woeker en nie net bloot bewus wees daarvan nie!

Is jy besig om met alles wat ons Meester vir jou gegee het, tot Sy eer dit meer te maak?

Here, mag ons U verheerlik met die geld wat ons het, met die talente waarmee ons toevertrou is en met verhoudings waarin ons leef!
U is ons Meester!

Archive