26 Oktober 2024

Psalm 87

Sion die berg waarop Jerusalem gebou is word besig in die psalm!
Dus gaan die psalm oor 'n Belofte dat die buurland van Egipte en babilon, Filistea (Gaza) en Tirus (Libanon) asook Kus (Afrika), almal aan Jerusalem se kant gaan wees en dus goedgesind teenoor die wat woon in die stad.
Dit is nie tans so nie, meeste van die lande is Moslems.

Daar kom egter 'n tyd wat Jesus self vanuit Jerusalem gaan regeer!
Dalk is die ñ millennium psalm!

Here, U oorwin oor Jode en Moslems op die ou einde!
U is Vrede!

Archive