01 November 2024

Psalm 91

Ons as gemeente (Lewende Woord Centurion) is vandag onafhanklik!!!

Netsoos die psalm sê: so is ons verlos en gehelp deur die Here!

Die Here het ons onder Sy vlerke in Sy teenwoordigheid bewaar!

Here, ons wil skuil in die skadu van die Almagtige!
U is my toevlug en my vesting!!

Dankie Here:
“Omdat hy My liefhet, daarom sal Ek hom red; Ek sal hom verhef, omdat hy my Naam geken het.”
‭‭Psalms‬ Psalm 91:‭14‬ ‭
U is die Allerhoogste wat ons beskerm!!

Archive