02 November 2024

Psalm 92

As jy nie na dink (bepeins) dat die Here groot is nie, is jy dom! v. 7

Daarom moet ons dit 'n daaglikse roetine maak om oor die Here se getrouheid en goedheid na te dink en Hom dan te loof!

Jy sal nie anders kan om die Here te prys en uit te bars in lofliedere as jy besef wie Hy is nie!

Dit is hoekom ons praise en worship!
Weekliks en daagliks sit ons tyd uit om Hom te aanbid want ons besef Sy groot liefde en beskerming MOET geprys word!

Here, ons het te min woorde om U grootsheid te besing!!
U is wonderlik!
U is die Lofwaardige!

Archive