3 November 2024

Lukas 20:1-19

In Jesus se laaste week voor Sy kruisiging het Hy in die Tempel mense geleer. 
Dit is daar waar die skrifgeleerdes Jesus se outoriteit bevraagteken het. 
Jesus redeneer dit egter logies met hulle uit, maar hulle ontken die voorhandliggende antwoord!

Op grond daarvan profeteer Jesus weer deur 'n Gelykenis Sy dood. 

Here, aan U behoort alle mag en outoriteit soos wat Vader U gee so gee U aan ons!
U is die Hoeksteen!

Archive