04 November 2024

Psalm 93

Die Here se mag is bo alles!

Al druis die riviere en kom vloedwaters magtig, af die krag van water kan nie standhou teen die Almag van ons Here nie!

Here, dankie dat U onveranderlik is en alles in stand hou deur U Woord!
U is Koning!

Archive