05 November 2024

Psalm 94

“Is Hy wat die ore gemaak het, doof?
Is Hy wat die oë gevorm het, blind?”
‭‭PSALMS‬ ‭94‬:‭9‬ ‭NLV‬‬

Ons moenie die Here in ons boksie sit nie!
Hy pas nie by jou aan nie, jy moet by Sy grootsheid aanpas!

Hy sal oordeel teen die wat teen Hom kies!
En Genade uitstort oor die wat na Hom uitroep!

Here U weet wat in die binneste van ons harte aangaan! Help en neig ons harte tot U Here!
U is die Regter!

Archive