06 November 2024

Lukas 20:20-26

"Gee aan die keiser wat aan die keiser toekom en aan God wat Syne is!"
Die Here maak hier vas dat ons identiteit nie in geld lê nie maar in die feit dat ons in Sy beeld geskape is en dus aan Hom behoort!

Die keiser se gesig mag dalk op 'n denarius gewees het wat nie in die tempel terrein gebruik was nie, maar ons dra God se beeld uit en moet orals gebesig word om ons getuienis van Sy goedheid orals uit te dra!

Here ons identiteit is vas: ons is kinders van die Allerhoogste!
U is die Skepper!

Archive

 2025