09 November 2024

Lukas 20:27-40

Die Sadduseërs was 'n groep siniese skrifgeleerdes wat nie in die ewige lewe geglo het nie. Soos Paulus later oor sulke mense sou sê hulle is sonder hoop en "bejammeringswaardig".

Jesus wys egter daarop dat Hy die God van die lewendes is en dat Abraham, Isak en Jakob steeds leef!!
Huwelike gaan ook nie meer in die ewigheid bestaan nie want ons gaan met die Here getroud wees!
Op die manier het Hy die groep stil gemaak maar ook voor Sy kruisiging kwaad gemaak!

Here ons sien uit na 'n ewige lewe saam met U!!
U is Lewe!!

Archive

 2025