11 Nov 2024

Psalm 98

“Juig voor die Here, o ganse aarde, breek uit en psalmsing!”
‭‭PSALMS‬ ‭98‬:‭4‬ ‭AFR53‬‬

Dit is wat ons die mense moet vertel om te doen maar ook die skepping Hom laat prys!

Sy Geregtigheid : Jesus, het gekom om ons in verhouding met Hom te herstel!!

Here ons kies vandag om saam met see, riviere en berg, U te jubel en prys!
U is die Wonderbare Koning!

Archive