13 November 2024

Psalm 99

Die Here ons God is heilig!!!
Sy troon waar Gerubs (engele) om Hom is soos die ark in die Tempel dit uitbeeld, is 'n plek waar geen sonde mag wees nie.
Daarom mag ons net daar in op grond van die bloed van Jesus!

Hy vergewe en het met Moses, Aaron en Samuel gepraat, maar Hy wil ook met my en jou verhouding hê!

Here U is Heilig en U vergewe! Dankie!!
U is Genade!

Archive