22 April 2024

Klaagliedere 1

Jerusalem is aan die woord:
Die stad beklaag haar lot, Jerusalem weet vernietiging kom, en dat die stad afgedraai het weg van die Here af en dit is waarom dit oorwin sal word, en die soldate sal sterf en die jong mense as ballinge weggevoer sou word.

Hierdie uiters hartseer profesie teen Jerusalem, maar in die “mond” van die stad self het presies so gebeur soos Jeremia dit hier voorspel het.

Here, ons kom almal U oordeel toe!
Ons beroep ons ALTYD op U genade!
U is die Vredevors

Archive

 2024