25 April 2024

Klaagliedere 2

Die toorn van die Here word teen Israel uit gegiet.
Jerusalem val en word geplunder, die land Israel lê in puin!
As Jeremia hierdie profesie bring word dit nog in sy leeftyd waar. Dit was nie ñ woord vir die vêrre toekoms nie dit was ñ waarskuwing vir almal om Jeremia.

Here, mag ons U woord van vermaning en bemoediging self hoor en nie dink dis vir ander of dis vir later nie.
U is Heilig!

Archive

 2024