26 April 2024

2 Samuel 8

Dawid was ñ baie goeie gevegs-generaal!
Hy het al die omliggende volke verower en so vrede in Israel gebring, maar ook gesorg dat die nasies se belasting Jerusalem verryk.
Hy was egter ook ñ goeie leier met ñ gestruktureerde leierskap!
“Dawid het oor die hele Israel regeer, en hy het vir sy hele volk gedoen wat reg en billik is.”
‭‭2 Samuel‬ ‭8‬:‭15‬ ‭AFR20‬‬

Here, dankie vir voorbeelde van goeie leierskap in die Bybel.
Help ons asb om goed te lei!
U is die Alwetende Koning!

Archive

 2024