13 April 2025

Genesis 25:1-18

Abraham het ongeag van Isak en Ismael nog 6 seuns by Ketura gehad.
Uit hulle het die Medianiete, die Assuriete, die mense van Skeba (Afrika) en nog ander stamme gekom.
Ismael het in Arabië gaan bly en net soos Jakob ook 12 seuns gehad.

Isak het alles van Abraham ge-erf, die ander het geskenke van hulle pa gekry.

Here dankie dat U Abraham geseën het en hy waarlik 'n vader van baie nasies geword het!
U is die Waar-maker van U Woord!

Archive

 2025