14 April 2025

2 Korintiërs 1:12-24

Paulus beskryf homself as 'n medewerker van die Korintiërs se vreugde!

Met die aanhef van sy brief sê hy dat hy Oppad is om te kom kuier, maar daar is verseker spanning tussen Paulus en die gemeente wat hy van Jesus geleer het vir 'n jaar en 'n half lank.
Ten spyte daarvan is Paulus trots op hulle en sien hy uit om hulle te sien.

Here dankie dat die Bybel geskryf is deur gewone mense met gewone uitdagings in hulle verhoudings!

U is die Alwyse God!

Archive

 2025