15 April 2025

psalm 140

Die Here sal jou bewaar teen mense wat jou wil te na kom en jou ondergang wil bewerkstellig.

“Ek het vir die Here gesê: “U is my God; Here, luister na my smeekgebed.”
‭‭Psalms‬ ‭140‬:‭7‬ ‭AFR20‬‬

Die Here sal vir ons veg en Hy sal ons regsaak behartig!

Here ons vertrou U in moeilike tye as mense teen ons is!
U is my Advokaat en Beskermer!

Archive

 2025